This testimonial was received on:
17 January 2011
Hi daar
Dit was natuurlik gr8. Al jul reelings was 100%. Ons het saterdag vir vriende vertel (wat wil gaan) dat die reelings so puik was. Rove Africa se manne het ons ook altyd stiptelik opgetel. Die Blue Oyster was presies was ons eindlik wou hê tot die seksie duister wat lekker kaalvoet sy plek bestuur. Hulle kos is ook puik en die aand etes was heerlik.
Dankie baie en ja ons maak dalk weer in die toekoms van jou dienste gebruik.
Lekker dag verder.